• Sluit vandag aan by LGBA

  • Laat jou Stem hoor.

  • Die stigterslede van die LGBA is steeds in die gebied betrokke.

Welkom by ons Webwerf

‘n Baie hartlike groete aan al die inwoners van ons gebied! Baie dankie vir u tyd om hierdie webwerf van die LGBA te besoek.

Ek hoop werklik dat indien dit u eerste keer is wat u te hore kom van die LGBA, die inligting u iets meer omtrent ons Gemeenskap sal vertel. Die stigterslede van die LGBA is steeds in die gebied betrokke.


LGBA Bestuur

Voorsitter

Collin Nel

Sekretaris

Chris Fourie

Penningmeester

Stephan Heyl

Sluit Aan

Sluit nou aan en maak 'n verskil in jou area.

Byeenkomste

Sektor 3-patrolleerdersvergadering

Sektor 3-patrolleerders het 'n skenking ontvang vir brandstofkoste wat by Puma as brandstofaankoop bestee kan word. Dit is as 'n brandstofbewys van R200. Koopbewys is uitgedeel aan die patrolleerders met die meeste ure as aansporing. Aan die volgende persone is koopbewyse toegeken

Baltus

Mossie

Nardus


Wessel

Anthony

Cole


Cilliers


Cilliers het sy koopbewys geskenk aan 'n persoon in nood wat naamloos sal bly (Dankie Cilliers). Chris sal seker maak dat daardie persoon die koopbewys ontvang

Website hosted and developed by Inivate Pty Ltd